Afrikanca
Turks (tr)
Byvoeglike naamwoord |
---|
Afrikanca |
Met Arabiese letters
- آفریقانجه
Uitspraak
- IPA: [ɑfrɪˈkɑnʤɑ]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikaanse taal.
Wisselvorme
Turks (tr)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Afrikanca | |
Genitief | Afrikancanın | |
Datief | Afrikancaya | |
Akkusatief | Afrikancayı | |
Lokatief | Afrikancada | |
Ablatief | Afrikancadan | |
Verdere verbuigings: Afrikanca (verbuiging) |
Met Arabiese letters
- آفریقانجه
Uitspraak
- IPA: [ɑfrɪˈkɑnʤɑ], genitief: [ɑfrɪˈkɑnʤɑˌnɯn], datief: [ɑfrɪˈkɑnʤɑˌja], akkusatief: [ɑfrɪˈkɑnʤɑˌjɯ], lokatief: [ɑfrɪˈkɑnʤɑˌdɑ], ablatief: [ɑfrɪˈkɑnʤɑˌdɑn]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.