Bespreking:pendante

Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Xkuehn

Die definisie maak nie sin nie. Ek het die betekenis "Wat vasgemaak is" nog nooit gesien nie en kry dit ook nie in enige woordeboek nie. Wat beteken "/Onsekerheid"? Is jy onseker oor die betekenis van "pendante", of beweer jy dat pendante "onsekerheid" beteken? (Nog 'n definisie wat ek nie glo reg kan wees nie.) Ek verander hierdie bladsy in 'n verwysing na "pendant", wat dit in ieder geval moet wees, en verwyder die ou definisie ("Pendante. Wat vasgemaak is/ Onsekerheid") tot tyd en wyl iemand dit kan bevestig. Xkuehn 16:53, 18 Augustus 2011 (UTC)Beantwoord

Terug na "pendante"-bladsy.