Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
German

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈʤøːmən], meervoud: [ˈʤøːmənz]
Brits: [ˈʤɜːmən], meervoud: [ˈʤɜːmənz]
Amerikaans: [ˈʤɝːmən], meervoud: [ˈʤɝːmənz]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Duits, van, betreffende die Duitsers.
  2. Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
  3. Duits, van, betreffende die Duitse taal.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord German

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Duits, 'n Wes-Germaanse taal.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord German Germans

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Duitser
  2. Duitse