Haïtiaans
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Haïtiaans | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) Haïtiaanse Kreools, een van die tale van Haïti.
Taalkodes
- ISO 639-1: ht
- ISO 639-2: hat
- ISO 639-3: hat
Wisselvorme
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Haïtiaans | Haïtiaanse |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die eiland Haïti of die Haïtiane.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: taal of betreffende Haïti | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Haïtiaans.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Haïtiaans o | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) Haïtiaanse Kreools, een van die tale van Haïti.
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | Haïtiaans | |
Verboë | Haïtiaanse | |
Partitief |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die eiland Haïti of die Haïtiane.