Jakoetiese
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Jakoetiese | Jakoetieses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- یَكُوتِیسِی , meervoud: یَكُوتِیسِسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Vroulike lid van 'n Siberiese Turkvolk in die Russiese Federasie; inwoonster, burgeres van Jakoetië (Sacha).
Vertalings
Vertalings: Jakoetiese | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Jakoeties |
Attributief | Jakoetiese |
Partitief | Jakoeties |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Jakoeties.