Kaap-buffel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kaap-buffel | Kaap-buffels |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) (Syncerus caffer) 'n hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom.
Voorbeeldsinne
- Kaap-buffels het groot koppe en dik nekke.
Vertalings
Vertalings: Kaap-buffel | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaap-buffel.