KwaZoeloe-Natal
Afrikaans (af)
Pleknaam |
---|
KwaZoeloe-Natal |
Woordafbreking
- Kwa•Zoe•loe-Na•tal
Pleknaam
Betekenisse
- Een van Suid-Afrika se nege provinsies.
Voorbeeldsinne
- KwaZoeloe-Natal se hoofstad is Pietermaritzburg, maar Durban is die grootste stad.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor KwaZoeloe-Natal.