Suid-Zazaki
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Suid-Zazaki | — |
Uitspraak
- IPA: [ˈsœʏ̯t ˌzɑːzɑki]
Met Arabiese letters
- سَُیْدْ زَازَاكِي
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Wes-Iraanse taal met ongeveer 1,5 miljoen sprekers en een van die twee Zazaki taalvariante.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: diq
- SIL: DIQ
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Suid-Zazaki | |||
---|---|---|---|