Teloegoe
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Teloegoe | — |
Woordafbreking
- Te•loe•goe
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) 'n Drawidiese taal met ongeveer 70 miljoen sprekers in Indië; die amptelike taal van Andhra Pradesh, 'n deelstaat daarvan.
Taalkodes
- ISO 639-1: te
- ISO 639-2(B): tel
- ISO/DIS 639-3: tel
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|