Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
Turkish

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈtøːkiʃ]
Brits: [ˈtɜːkɪʃ]
Amerikaans: [ˈtɝːkɪʃ]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Turks, van, betreffende die Turke.
  2. Turks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
  3. Turks, van, betreffende die Turkse taal.