Belisarius Bedel vir Aalmoese, deur Jacques-Louis David.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aalmoes     aalmoese    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aalmoesie     aalmoesies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aal•moes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Skenking aan die armes of die kerk.

     Voorbeeldsinne

Die dominee het 'n beroep op die gemeente gedoen om 'n aalmoes aan die kerk te skenk.

     Sinonieme

geskenk, bydrae

     Verwante woorde

aalmoesenier

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: alms(en), charity(en)
Nederlands: aalmoes(nl)