'n Aasvoël.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aasvoël     aasvoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aasvoëltjie     aasvoëltjies  

  Etimologie

aas +‎ voël

  Uitspraak

    
(lêer)
IPA: [ˈɑːsfuə̯ɫ], meervoud: [ˈɑːsfuə̯ɫs]

  Met Arabiese letters

آسْفُووِلْ , meervoud: آسْفُووِلْسْ

  Spelling tot 1909

aasfó-ël, meervoud: aasfó-ëls

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) Groot aasvretende voël met 'n kaal kop en groot vlerke in die familie   Aegypiidae.

     Voorbeeldsinne

Navorsing het getoon dat aasvoëls se veerlose koppe 'n belangrike rol in hitteregulering speel.

     Vertalings

  Vertalings:    aasvoël
Bosnies: lešinar(bs), sup(bs)
Duits: Geier(de)
Engels: vulture(en)
Frans: vautour(fr)
Italiaans: avvoltoio(it)
Latyn: vultur(la)
Nederlands: gier(nl)
Russies: стервятник(ru)
Spaans: buitre(es)
Sweeds: gam(sv)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aasvoël.