Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  artikel     artikels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  artikeltjie     artikeltjies  

  Woordafbreking

ar•ti•kels

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van artikel; meer as een artikel.

     Voorbeeldsinne

  1. Die artikels op die boonste rak is afgemerk.
  2. Die afgetrede professor skryf in sy vrye tyd artikels op Wikipedia.
  3. Hierdie wet is in 25 verskillende artikels uiteengesit.
  4. Die twee artikels wat in Afrikaans gebruik word, is die en 'n.

     Vertalings

  Vertalings:    artikels
Engels: articles(en)
Nederlands: artikelen(nl)