bid
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bid |
Verlede Tyd | ek | het gebid |
Teenwoordige deelwoord | biddende |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- bid
Betekenisse
- (religie) 'n Boodskap rig tot 'n godheid of heilige persoon, dikwels om hulp te vra of te smeek.
Voorbeeldsinne
- Dis vir hierdie kind dat ek gebid het, en die Here het vir my gegee wat ek vir Hom gevra het.[1]
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|