Die bieg

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bieg     biegte  

  Etimologie

Sedert die 10e eeu as begihte in Oudnederlands opgeteken. Van Proto-Germaans *bi- (be-) en *jihti (bekentenis, stellige versekering). Dalk verwant aan jig.[1]

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

bieg

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Toegawe van skuld of sonde; erkenning hiervan

     Voorbeeldsinne

  1. In Ierland vind die eerste bieg onmiddellik voor die eerste kommunie plaas.[2]

     Vertalings

  Vertalings:    bieg
Engels: confession(en)
Nederlands: biecht(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bieg 
Verlede Tyd  ek   het gebieg    
Teenwoordige deelwoord biegtende   
Verlede deelwoord gebiegte   

  Werkwoord

     Betekenisse

Sonde of skulde toegee, erken; bekentenis doen

     Voorbeeldsinne

  1. Sy het egter na bewering in Januarie vanjaar aan familielede in Zimbabwe gebieg dat sy hom vermoor het.[3]
  Vertalings:    bieg
Engels: confess(en)
Nederlands: biechten(nl)

  Verwysings