blokkiesraaisel
Afrikaans wysig
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blokkiesraaisel | blokkiesraaisels |
Selfstandige naamwoord wysig
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈblɔ.kis.ˌraɪ̭.səɫ]
-
(lêer)
Etimologie
Woordafbreking
- blok•kies•raai•sel
Betekenisse
- Woordspel in die vorm van 'n vierkant wat in blokkies verdeel is. Die speler moet woorde horisontaal en vertikaal in die oop blokkies invul totdat al die oop ruimtes gevul is.
Voorbeeldsinne
- Arthur Wynne het die eerste blokkiesraaisel op 21 Desember 1913 in die New York World gepubliseer.
Vertalings
Vertalings: blokkiesraaisel | |||
---|---|---|---|
Meer inligting wysig
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blokkiesraaisel.