Deursnit van 'n bolgewrig
Deursnit van 'n menslike heupgewrig

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bolgewrig     bolgewrigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bolgewriggie     bolgewriggies  

  Woordafbreking

bol•gewrig

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Koeëlgewrig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ball joint(en)
Nederlands: kogelgewricht(nl)