Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  buikloop     —  

  Woordafbreking

buik•loop

     Betekenisse

(medies) 'n Oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop.

     Voorbeeldsinne

Hierdie aantekening meld dat Anna Rodolphus in Januarie 1660 in die Kaap aan buikloop oorlede is, slegs ’n week voordat sy met die burger Gysbert Arensz van Bommel sou trou.

     Sinonieme

maagwerking, diarree, skittery

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: buikloop(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord buikloop m — 
Verkleinwoord buikloopje buikloopjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈbœy̯k.lop]
    
(lêer)

  Woordafbreking

buik•loop

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) skittery