[2] 'n Burger.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  burger     burgers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  burgertjie     burgertjies  

  Woordafbreking

bur•ger

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Inwoner van 'n stad of staat wat bepaalde wetlike regte en pligte het.
  2. (voeding) 'n Hamburger, kitskos.

     Voorbeeldsinne

  1. 'n Persoon is gewoonlik 'n burger van die land waarin hy of sy gebore is.
  2. Burgers bevat dikwels slaaiblare, tamatie, uie, agurkies, kaas en speserye soos mosterd, mayonnaise en tamatiesous, en word algemeen met slaptjips bedien.

     Spreekwoorde

«Jan Burger
Die gewone publiek.

     Vertalings

  Vertalings:    burger
Engels: citizen(en) (1), burgher(en), burger(en) (2)
Nederlands: burger(nl)