Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  buro     buro's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  buro'tjie     buro'tjies  

  Etimologie

Van die Franse bureau, tafel.

  Woordafbreking

bu•ro

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Kantoor waar spesiale take verrig word.
  2. 'n Lessenaar; skryftafel.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Buro vir Heraldiek is Suid-Afrika se heraldiese owerheid.

     Vertalings

  Vertalings:    buro
Engels: buro(en)
Nederlands: bureau(nl)