Afrikaans (af)

Bywoord
dadelik

  Woordafbreking

da•de•lik

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Onmiddellik; sonder uitstel; nou en nie later nie.
  2. Direk; sonder draaie.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek gaan dadelik die woord byvoeg.
  2. Die gang lei dadelik na die straat.

     Sinonieme

onmiddellik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: immediately(en)
Nederlands: onmiddellijk(nl), meteen(nl)