Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dank 
Verlede Tyd  ek   het gedank        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Dankie; sê dat jy dankbaar is vir die hulp; erkentlikheid aan iemand betoon.
  2. Bid; 'n gebed doen.

     Voorbeeldsinne

  1. Die spreker dank die gehoor vir hul aandag.
  2. Ons dank die Here voor elke maal.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thank(en)
Nederlands: danken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  dank     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Betuiging van waardering; 'n goeie gesindheid betoon jeens iemand vir dienste bewys.

     Voorbeeldsinne

Hy bewys sy dank met 'n bos blomme.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gratitude(en), thanks(en)
Nederlands: dank(nl)