Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dar     darre  

  Etimologie

Sedert 1488 in Middelnederlands as dorne opgeteken. Dit het deur metatese uit drone ontstaan (vgl. Engels drone). Later ook darne wat as meervoud verstaan is en 'n nuwe enkelvoud dar opgelewer het. Van 'n Proto-Germaanse stam *dran-, *dren-, *drun- wat dalk zoem of dreun beteken het.[1]

  Uitspraak

Hulp:IPA: [dɑr]

  Woordafbreking

dar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (biologie) 'n Mannetjiesby

     Voorbeeldsinne

  1. As die heuning store begin daal en en moontlik gaan opraak sal die darre uit die korf geskors word.[2]

     Sinonieme

  1. Waterdraer

     Vertalings

  Vertalings:   1. Mannetjiesby
Engels: drone(en)
Nederlands: dar(nl) m

  Verwysings