Afrikaans (af)

Voornaamwoord
dieselfde

  Etimologie

Samestelling van die en selfde.
die•self•de

  Aanwysende voornaamwoord

     Betekenisse

Druk ooreenstemming of gelykheid uit.

     Voorbeeldsinne

Hy het weer dieselfde spoed gehardloop.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels same(en)
Nederlands hetzelfde(nl), dezelfde(nl)