Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  distopie     distopieë  

  Woordafbreking

dis•to•pie

     Betekenisse

'n Voorgestelde toestand van 'n samelewing waar uiters ongunstige of haglike omstandighede heers met tipies 'n afwesigheid van vryhede en die onderdrukking of vervolging van dié wat nie ten gunste van die huidige bestel is nie.