Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord earth earths

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [øːθ], meervoud: [øːθs]
Brits: [ɜːθ], meervoud: [ɜːθs]
Amerikaans: [ɝːθ], meervoud: [ɝːθs]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Aarde, die planeet waarop ons lewe.
  2. Aarde as woonplek van die mens, in teenstelling met die hemel.
  3. Aarde, vaste grondoppervlakte.
  4. Grond

     Sinonieme

4. soil