Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  frase     frases  

     Afleiding

< Frans phrase, < Latyns phrasis "retoriese uitdrukking", < Grieks φράσις (phrasis) "spraak, spreekwyse"

  Uitspraak

IPA: [ˈfrɑːsə], meervoud: [ˈfrɑːsəs]

  Met Arabiese letters

فْرَاسِی, meervoud: فْرَاسِسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Uitdrukking, spreekwyse.
  2. Mooi klingende, maar sinledige gesegde.
  3. Kort, melodieuse onderdeel van 'n musikale volsin.

     Vertalings

  Vertalings:    frase
Duits: Phrase
Engels: phrase