gebeur
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | dit | gebeur |
Verlede Tyd | dit | het gebeur |
- ge∙beur
Werkwoord
Betekenisse
- plaasvind; werklikheid word; voorkom
Voorbeeldsinne
- Dit gebeur soms dat jy dit vergeet.
Uitdrukkings
- Wat gebeur het, het gebeur (dit kan nie ongedaan gemaak word nie).
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: gebeur | |||
---|---|---|---|