Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bring 
Verlede Tyd  ek   het gebring        

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede deelwoord van bring; êrens heen gevat.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy het die borde kombuis toe gebring.
  2. Sy het my net geluk gebring.

     Vertalings

  Vertalings:    gebring
Engels brought(en)
Nederlands gebracht(nl)