Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gedig     gedigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gediggie     gediggies  
ge•dig

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Letterkundige teks in versvorm wat tegnieke soos rym en beeldspraak gebruik.

     Voorbeeldsinne

Die gebruik van dubbelsinnigheid, simboliek, ironie en ander poëtiese stilistiese elemente laat 'n gedig dikwels oop vir veelvuldige interpretasies.

     Verwante woorde

digter

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: poem(en)
Nederlands: gedicht(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gedig.