gewees
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | is |
Verlede Tyd | ek | was |
Teenwoordige deelwoord | wees | |
Verlede deelwoord | gewees |
Woordafbreking
- ge•wees
Werkwoord
Betekenisse
- Verlede deelwoord van wees.
Voorbeeldsinne
- Hulle kon gevaarlik en jaloers gewees het.
Vertalings
Vertalings: gewees | |||
---|---|---|---|