Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  haal 
Verlede Tyd  ek   het gehaal        
Verdere vervoegings: haal (vervoeging)

  Uitspraak

IPA: teenwoordige tyd: [ɦɑːɫ]; verlede tyd: [χəˈɦɑːɫ]

  Met Arabiese letters

teenwoordige tyd: هَالْ ; verlede tyd: خِهَالْ

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Gaan roep.
  2. Trek.
  3. Uit 'n bepaalde plek wegneem.
  4. Bereik, verkry.
  5. Na 'n plek bring.
  6. Te voorskyn bring.

     Vertalings

  Vertalings:    haal
Duits: holen(de)
Engels: fetch(en)
Nederlands: halen(nl)


Goties (got)

[haːl], spelling van die Codex Vindobonensis (9. eeu) vir ☞ 𐌷𐌰𐌲𐌻.