Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hol            
Vergrotend   holler      
Oortreffend   holste  

  Woordafbreking

hol

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Met 'n gat (leë ruimte) aan die binnekant van iets.
  2. Konkaaf of bolhol; 'n oppervlak wat na binne gekrom is.
  3. (figuurlik) Leeg; sonder inhoud of betekenis; sinneloos.

     Betekenisse

  1. 'n Tennisbal is hol binne. Ek is hol, wat eet ons vanaand?
  2. Die bedelaar staan met hol hande by die robot. Lense wat aan die kante die grootste dikte het, word hol of konkawe lense genoem.
  3. God luister nie na hol woorde nie, die Almagtige slaan daar geen ag op nie.[1]

     Antonieme

bolvormig

     Hiponieme

bolhol

     Vertalings

  Vertalings:    hol
Engels: hollow(en), concave(en), empty(en)
Nederlands: hol(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  hol 
Verlede Tyd  ek   het gehol        

  Werkwoord

     Betekenisse

Hardloop; vlug.

     Voorbeeldsinne

Rugby is 'n veelsydige sport, jy kan nie nét hol of nét skop nie.
Die dief het gehol toe hy die polisieman sien.

     Vertalings

  Vertalings:    hol
Engels: run(en)
Enkelvoud Meervoud
  hol     holle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  holletjie     holletjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Oormatige vrees of ingenomenheid.
  2. (pejoratief) Die agterstewe; boude; anus.

     Voorbeeldsinne

  1. Die dam se lae watervlak het almal op hol.
  2. Waarvoor wag jy, dat iemand jou eers onder die hol moet skop?

     Vertalings

  Vertalings:    hol
Engels: run(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hol.


Goties (got)

𐌷𐍉𐌻

  1. Job 35:13