Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoogdruk     hoogdrukke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoogdrukkie     hoogdrukkie  

  Woordafbreking

hoog•druk

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(weer) 'n Gebied met 'n atmosferiese druk wat hoër as die gemiddelde is.

     Voorbeeldsinne

'n Hooggdruk word op die Suidelike Halfrond deur 'n anti-kloksgewyse sirkulasie gekenmerk.

     Antonieme

laagdruk

     Hiponieme

Kalaharihoogdruk

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: high-pressure(en)
Nederlands: hogedrukgebied(nl)