Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  isolator     isolatore isolators  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Materiaal wat weerstand bied teen die vloei van elektrise stroom.

     Sinonieme

isolasie

     Vertalings

  Vertalings:    isolator
Engels: insulator(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor isolator.