kado
Afrikaans
Etimologie
Uit Nederlands cadeau.
Byvoeglike naamwoord
kado
Selfstandige naamwoord
kado (meervoud kado's)
- 'n Geskenk, present, gif.
- 'n Mooi kado aan iemand gee, van iemand kry, ontvang.
- Sy het 'n aantal kado's op haar verjaardag ontvang.
Malgassies (mg)
Naamwoord |
---|
kado |