'n Groot en 'n klein pampoen.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   klein     klein     kleins    
Vergrotend   kleiner     kleiners  
Oortreffend   kleinste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  kleine     kleines    
Bywoord
Oortreffend   die kleinste  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

klein

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Nie groot of lank nie.
  2. Nog jonk; nog 'n kind.
  3. Onbelangrik; gering; nie baie belangrik nie.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek het 'n klein motortjie aangeskaf.
  2. Toe ek klein was het ek graag kattekwaad aangevang.
  3. Ag, dit is sommer 'n klein probleempie.

     Antonieme

groot

     Vertalings

  Vertalings:    klein
Engels: little(en), small(en)
Esperanto: malgranda(eo)
Javaans: alit(jv), cilik(jv)
Nederlands: klein(nl)


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   klein  
Verboë   kleine  
Partitief   kleins    
Vergrotend
Onverboë   kleiner  
Verboë   kleinere  
Partitief   kleiners  
Oortreffend
Onverboë   kleinst  
Verboë   kleinste  
Bywoord
Oortreffend   het kleinst(e)  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [klɛɪ̯n]
    
(lêer)

  Woordafbreking

klein

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Klein

     Voorbeeldsinne

«Er stond een klein huis.»
Daar het 'n klein huis gestaan.

     Antonieme

Groot