'n Kluis.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kluis     kluise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kluisie     kluisies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Sterk kas of geslote ruimte waarin waardevolle of gevaarlike besittings gebêre word.

     Voorbeeldsinne

Volgens wet moet vuurwapens wat nie onder jou regstreekse beheer is nie in 'n kluis toegesluit word.
Sieraad word in 'n kluis bewaar.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: safe(en)
Nederlands: kluis(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kluis v/m kluizen 
Verkleinwoord kluisje kluisjes

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: [klœʏs], meervoud: [ˈklœʏzə(n)]
Belgies: [klœːs], meervoud: [ˈklœːzə(n)]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Kluis