Koejawels.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  koejawel     koejawels  

  Uitspraak

IPA: [kuˈjɑːvəɫ], meervoud: [kuˈjɑːvəɫs]

  Met Arabiese letters

كُویَاڤِلْ , meervoud: كُویَاڤِلْسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(landbou), (vrugte) Soort eetbare vrug met pitterige vleis (  Psidium guajava).

     Vertalings

  Vertalings:    koejawel
Duits: Guajave(de)
Engels: guava(en)
Nederlands: guave(nl)
Venda: gwavha
Zoeloe: ugwava(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koejawel.