kookkuns
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kookkuns | kookkunste |
Woordafbreking
- kook•kuns
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die kuns om voedsel deur dit te kook vir konsumpsie voor te berei.
Voorbeeldsinne
- Kookkuns word gesien as 'n kuns, 'n vakgebied, 'n vorm van uitdrukking, ontspanning, maar natuurlik ook 'n noodsaaklike aktiwiteit vir miljarde mense op aarde.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kookkuns.