limietskakelaar
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
limietskakelaar | limietskakelaars |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- لِمِیتْ سْكاكِلارْ , meervoud: لِمِیتْ سْكاكِلارْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Tipe skakelaar wat gebruik word om meganiese prosesse te outomatiseer.
Voorbeeldsinne
- As 'n kartonboks op 'n vervoerband beweeg, kan 'n limietskakelaar so geplaas word dat die boks teen die skakelaar sal druk soos dit verbykom, wat 'n stroombaan sluit en 'n rekenaar daarvan inlig, wat op sy beurt op verdere aksies kan besluit.
Vertalings
Vertalings: limietskakelaar | |||
---|---|---|---|