Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  loot     lote  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde) 'n Uitloper wat aan 'n plant ontspruit.
  2. Die handeling van die werkwoord loot: bepaling deur 'n lukrake keuse.
  3. Vroeë Afrikaanse spelling vir ☞ lood.

     Voorbeeldsinne

  1. Ná baie dae sien sy ’n loot op die plek opkom.
  2. Die kaptein wat die loot wen mag dan die spel begin.

     Homofone

lood

     Vertalings

  Vertalings:   1. Plantkundige begrip
Nederlands: loot(nl) v/m
  Vertalings:   2. Lukrake bepaling
Nederlands: loting(nl) v
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  loot 
Verlede Tyd  ek   het geloot        

  Werkwoord

     Betekenisse

Iets deur 'n lukrake keuse bepaal.

     Voorbeeldsinne

Die kapteins van die twee spanne loot dan deur 'n muntstuk op te skiet.
  Vertalings:   
Nederlands: loten(nl)


Engels (en)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [lut]
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord loot

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Buit; goeters wat deur roof of steel verkry is

     Voorbeeldsinne

«The thieves shared the loot
Die diewe het die buit gedeel.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I loot
he, she, it loots
Verlede Tyd looted
Verlede Deelwoord looted
Teenwoordige Deelwoord looting
Verdere vervoegings: loot (vervoeging)
Buit; iets deur steel of roof verkry

     Homofone

lute


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [lot]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord loot v/m loten 
Verkleinwoord lootje lootjes

  Selfstandige naamwoord

  Werkwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Loot

     Voorbeeldsinne

«Een loot aan Jesse's stam.»
'n Loot aan Jesse se stam.

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud teenwoordige tyd van loten
  2. gebiedende wys van loten

     Voorbeeldsinne

1.: Ik loot.
1.: Jij loot.
1.: Hij, zij, het loot.
2.: Loot!

     Homofone

lood