Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) lumière v lumières
(met lidwoord) la lumière les lumières

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ly.mjɛʁ]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) Lig; elektromagnetiese golwe wat met die oog waargeneem kan word.