Afrikaans (af)

  Woordafbreking

maai
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maai 
Verlede Tyd  ek   het gemaai    
Teenwoordige deelwoord maaiende   
Verlede deelwoord gemaaide   

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. (landbou) die bogrondse deel van 'n gewas of van gras afsny

     Voorbeeldsinne

  1. Jy maai wat jy saai

     Afgeleide woorde

Maaier

     Vertalings

  Vertalings:    maai
Engels: mow(en)
Nederlands: maaien(nl)