matoppie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
matoppie | matoppies |
Etimologie
- Van Tswana, motlopi.
Woordafbreking
- ma•top•pie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) Boscia albitrunca, 'n kleinerige immergroen boom, inheems aan die Suider- en tropiese Afrika. Een van die belangrikste bome van die Kalahari.
Voorbeeldsinne
- Die matoppie is 'n algemene boom in die Bosveld en Laeveld, behalwe in die Oos- en Wes-Kaap.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor matoppie.