'n Mees (s.nw.) in Skotland.

Afrikaans (af)

Bywoord
mees

  Bywoord

     Betekenisse

Die meeste; in die hoogste mate of aard; die grootste in aantal of hoeveelheid.

     Voorbeeldsinne

In die mees algemene sin van die woord is 'n bevolking die versameling mense wat in 'n gegewe geografiese area woon.

     Eienskappe

Die oortreffende trap van baie, veel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: most(en)
Nederlands: meest(nl)
Enkelvoud Meervoud
  mees     mese  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) 'n Lid van die familie   Paridae, 'n Europese voël wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.

     Voorbeeldsinne

'n Mees is 'n klein, stewige voëltjie met 'n relatief kragtige snawel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tit(en)
Frans: mésange(fr)
Nederlands: mees(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mees.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord mees v/m mezen 
Verkleinwoord meesje meesjes  
 

  Uitspraak

Hulp:IPA: [mes]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls)   Paridae, Mees

     Hiponieme

koolmees, pimpelmees, kuifmees, staartmees, glanskop, matkop