Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  morfologie     morfologieë  

  Woordafbreking

mor•fo•lo•gie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (taalkunde) Die wetenskap wat die vorming van woorde bestudeer.
  2. (biologie) Die wetenskap van die bou van organismes.
  3. (chemie) Die vorms, strukture en teksture van 'n materiaal op 'n skaal groter as die molekulêre skaal.
  4. (geologie) Die wetenskap wat die vorm van die oppervlak van die aarde bestudeer.

     Voorbeeldsinne

  1. Die taalkundige verduidelik dat morfologie te doen het met die betekenis stukkies waaruit woorde bestaan.
  2. Hierdie bioloog weet baie oor morfologie.
  3. Elektronmikroskopie word wyd gebruik om die morfologie van polimere en hul mengsels te bestudeer.
  4. Hierdie geoloog weet baie oor morfologie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: morphology(en)
Nederlands: morfologie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor morfologie.