Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   noordelik     noordelike     noordelikes    
Vergrotend   noordeliker      
Oortreffend   noordelikste  

  Woordafbreking

noor•de•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat betref die noorde; in die noorde geleë wees.

     Voorbeeldsinne

Verder noordelik langs die kus van Mosambiek en Oos-Afrika lê die ekostreek wortelboommoerasse van Oos-Afrika (AT1402), wat groter en beter ontwikkel is.

     Antonieme

suidelik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: northerly(en)
Nederlands: noordelijk(nl)