ontwerp
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ontwerp | ontwerpe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ontwerpie | ontwerpies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Skets of plan wat wys hoe iets gaan lyk as dit klaar is.
Voorbeeldsinne
- Gerard Moerdyk is veral bekend vir die ontwerp van die Voortrekkermonument.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ontwerp |
Verlede Tyd | ek | het ontwerp |
Werkwoord
Betekenisse
- Bedink en op papier uitwerk.
Voorbeeldsinne
- Die bekende modehuise ontwerp altyd ekstravagante klere.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ontwerp o | ontwerpen |
Verkleinwoord | ontwerpje | ontwerpjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ɔnt.ˈʋɛrp]
-
(lêer)
- ont•werp
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
- gebiedende wys van ontwerpen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik ontwerp.
- 2.: Ontwerp je?
- 3.: Ontwerp!