'n Orkaan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  orkaan     orkane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  orkaantjie     orkaantjies  

  Woordafbreking

or•kaan

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (weer) 'n Besonder hewige storm.
  2. (figuurlik) Iets of iemand wat vinnig beweeg of verwoesting saai.

     Voorbeeldsinne

  1. Rodepoort is in 1949 deur 'n geweldige orkaan getref wat baie mense dakloos gelaat en geweldige materiële skade aangerig het.
  2. Dit lyk of 'n orkaan jou kamer getref het.

     Spreekwoorde

«'n Orkaan in 'n mishoop»
'n Groot gedoente oor niks.

     Sinonieme

sikloon, tifoon

     Vertalings

  Vertalings:    orkaan
Engels: hurricane(en)
Frans: ouragan(fr) m
Nederlands: orkaan(nl)